about me, klari wari

This is the view from my desk. I live on the third floor in a centrally located flat. I recently rearranged my room at my SO’s prompting. I’d been out of sorts and he was determined to help me. “Change will do you good,” he’d said, and he was right.

Continue reading “about me, klari wari”

Advertisements

Een Jaar Later

Waar was ek ‘n jaar terug? In my bed, besig om te slaap? Dalk was ek besig om iets op Netflix te kyk. Ek weet net ek het ‘n jaar terug nie veel met my lewe gedoen nie. Maar waar is ek nou? Ironies genoeg lê ek in die bed, ek is nie klas toe vandag nie, maar ek het ‘n geldige rede! Ek is siek met een of ander maag-ding wat rondgaan. Anders as dit, though, is ek beter af as ‘n jaar terug. Continue reading “Een Jaar Later”

hy verdien beter

Vandag is ons twee-jaar liefdesherdenking, my en André s’n. Hierdie twee jaar het onmoontlik vinnig verby gegaan. Op een of ander manier voel ek bedrieg, amper asof ek vir die meeste van hierdie twee jaar vas aan die slaap was. Ek hoor altyd daardie gesegte wat beweer dat tyd vinnig verbygaan wanneer jy pret het. Maar het ek werklik pret gehad, of probeer ek net alles wat gebeur het te vergeet? Continue reading “hy verdien beter”