Januarie 2024

En net so is dit ‘n nuwe jaar. Welkom, 2024!

Ek besef ek skeep my blog heeltemal af. Ek het nie veel gehad om te sĂȘ die afgelope jaar of wat nie. Maar dis ‘n nuwe jaar, en ‘n nuwe begin. In meer as net een manier.

Continue reading “Januarie 2024”