Onwaardig 2021: 0-3

Inleiding

Vandag

Ek staar na die brief wat onskuldig op my tafel lê. Ek weet wat dit is. Ek weet wat dit gaan sê. En steeds kan ek nie myself kry om dit oop te maak en eintlik the kyk nie. ‘n Groot deel van my wil huil oor die onreg – hoe het alles so skeef geloop?

Continue reading “Onwaardig 2021: 0-3”

onwaardig (1)

Inleiding – 23 Maart 2019

Ek staar na die brief wat onskuldig op my tafel lê. Ek weet wat dit is. Ek weet wat dit gaan sê. En steeds kan ek nie myself kry om dit oop te maak en eintlik te kyk nie. ‘n Groot deel van my wil huil oor die onreg – hoe het alles so skeef geloop? Continue reading “onwaardig (1)”